Meisie met attitude

Meisie met attitude

Small / White - Chest
R 269.99
Skip to product information
Meisie met attitude

Meisie met attitude

R 269.99
Size
color and design

'n Dames-snit moderne fit T-hemp van 100% gekamde katoen, met ’n gemaklike geskopte hals wat net genoeg fancy wys. Die relaxed fit en klassieke silhoeët beteken jy’s comfy, maar steeds on point. Gooi dit aan met jou gunsteling jeans, shorts of leggings. Hierdie 160g kwaliteit T-hemp is ons signature dames-tee vir elke dag – van koffie-dates tot om saans vol selfvertroue Kak Fancy te wees. Trots plaaslik gemaak in Suid-Afrika.

You may also like