Skip to product information
Fancy - V-nek
R 319.99
Ons moderne Unisex Tee gemaak van 100% gekamde katoen. ’n Gemaklike V-nek hals wat ’n ander tipe spin sit op die ronde hals se fancy vibes. Hierdie kwaliteit 160g Tee is ons go-to hemp vir elke dag – van casual jol tot om die aand Kak Fancy te wees. Met trots gemaak in Suid-Afrika.
