Skip to product information
Fancy - Ronde-nek
R 259.99
Ons moderne Unisex Tee gemaak van 100% gekamde katoen. ’n Gemaklike ronde hals wat ’n bietjie fancy vibes bring. Hierdie kwaliteit 160g Tee is ons go-to hemp vir elke dag – van casual jol tot om die aand Kak Fancy te wees. Met trots gemaak in Suid-Afrika.
